Afrikaans
English
Gemeenskap deel in bestuur van omgewing
Community shares in management of environment
Ruil een dag se bewaringswerk vir gratis kampering
Exchange one day's conservation work for free camping |
| Orientasie Kaart |
 |
Orientation Map |
|
- Jy het nie die FBI of 'n GPS nodig om hier uit te kom nie - net wakker wees.
- Van die Weste is dit tussen 19km en 20km op die de Vlugt pad van die N9.
- Sorg dat jy by de Vlugt uitkom van Noord, Oos of Suid.
- By de Vlugt na die Weste by die George bord vir 5km.
- Tussen die 20km en 19km merke is die Burchell en Kamp borde op Jerri kanne.
- Draai Noord by die 'jerri kanne' en die info is 50m van die pad.
- BELANGRIK: Lees alles op die info (genoem Burchell Pajero).
|
|
- You don't need the FBI or GPS to find this place - just common sense.
- From the West, it's between 19km and 20km on the de Vlugt road from the N9.
- Come to de Vlugt from the North, East or South.
- At de Vlugt turn to the West at the George sign for 5km.
- Between the 20km and 19km marks are the signs Burchell and Camp on Jerrycans.
- Turn North at signs and Info is 50m from the road.
- IMPORTANT: Read everything on the info (called Burchell Pajero).
|
|
|
| |
| Copyright © 2010 :: Burchell's 4x4 Site by: |
WebWorX |
|
 |
|