Afrikaans
English
Gemeenskap deel in bestuur van omgewing
Community shares in management of environment
Ruil een dag se bewaringswerk vir gratis kampering
Exchange one day's conservation work for free camping |
| Die Ongewone |
 |
The Unusual |
|
|
Verskeie ervarings vir mense met verskillende belangstellings
|
|
Various uncommercialised things to do for different people
|
|
|
Ervaar die Sukkulente plante van die Klein Karoo deur met 4x4 roetes te ry,
met veldgids of op jou eie.
|
 |
Drive a 4x4 trail in a Succulent Karoo reserve outside Oudtshoorn, with a guide
or on your own.
|
|
|
Ry saam met die eienaar in die Mercedes Ponton om die passe en agterpaadjies naby
Oudtshoorn te verken.
|
 |
Drive with the owner in this Mercedes Ponton on one of the many passes or scenic routes
near Oudtshoorn.
|
|
|
Verken die Burchell trek roete met jou eie 4x4 (Roete eienaar kan saam gaan).
|
 |
Negotiate the Burchell Track with your own 4x4 (Route owner can accompany you).
|
|
|
Ry een van die 22 roetes in die Klein Karoo met jou eie of gehuurde 4x4
|
 |
Experience any of the 22 routes in the Klein Karoo with your own 4x4 or a hired one
|
|
|
Die beste 5 dae van jou lewe as jy nie 'n sofa patat is nie. Volpak of met rugsteun. Oor
4 ossewa roetes en agterpaadjies - 300km.
|
 |
A 5 day full pack mountain bike trip covering 4 oxwagon routes over 300km (back up available)
- not for couch potato's.
|
|
|
Ervaar 'n dag van moderne pionierslewe met LR 110. Gedeeltes van die roete kan self agter die
wiel ingeskuif word.
|
 |
Accompany the modern pioneer in his LR 110. You can even drive some sections of the route on
your own.
|
|
|
Ontspan by Attakwas kothuis op Oudtshoorn en gesels met die eienaars oor die vroeër
pioniers en waar hulle in die Klein Karoo gery het.
|
 |
Relax at the Attakwas Cottage in Oudtshoorn. Hear the stories of the early travellers through
this area.
|
|
|
Kontak Katot Meyer
Na 19h00
(044) 272 5114
|
|
Contact Katot Meyer
After 19h00
(044) 272 5114
|
|
|
| |
| Copyright © 2012 :: Burchell's 4x4 Site by: |
WebWorX |
|
 |
|